ARNO CARSTENS (DIE AAND) (NEW ALBUM)

DIE AAND PRE ORDER

Arno Carstens is terug, maar die keer met sy eerste Afrikaanse EP, Die Aand!

Die Aand se oorsprong kom van Die Aanblom 13, wat die titel is van sy afrikaanse album wat later in 2016 vrygestel word.

Die Aandblom 13 is die adres waar hy groot geword het, en is vir hom simbolies, dis waar sy Afrikaanse wortels ontspruit het.

Die Aand het steeds Arno se kenmerkende en unieke klanke waaraan sy aanhangers gewoond is, en hierdie EP is absoluut uniek and baie persoonlik, aangesien elke lied self deur Arno geskryf is.

Die voorafbestelling van die EP maak die 22ste April oop op iTunes en Ontwaak sal dan onmiddelik beskikbaar wees.

CLICK HERE TO LISTEN TO THE FIRST SINGLE ONTWAAK AND/OR PRE-ORDER THE EP

 

 

ARNO CARSTENS (AND DARKSTAR) (ABOUT YOUR BODY) (NEW MUSIC)

About Your Body 1

South African alt. rock duo Arno Carstens and Darkstar have teamed up on various projects over the course of the past decade. About Your Body is their first single release.

LISTEN TO THE TRACK HERE

With over 20 years experience as a multi instrumentalist, live performer, composer and producer, Kevin Leicher (Darkstar) has played an iconic role in the SA music scene, both on stage in bands like Plum, Henry Ate, Odball, Bird Tribe, Diesel Whores and Even Flow and offstage, behind the desk in his sought after recording studio Darkstar Productions.
Platinum selling, award winning, singer-songwriter Arno Carstens has released 11 albums; 5 as lead singer of Springbok Nude Girls, 1 as part of Electronica project Bhelltower and 5 as a solo artist. He’s had over 20 top ten singles, won 5 SAMA Awards and performed at some of the most legendary international music festivals including Isle of Wight, Glastonbury, V Festival and Hard Rock Calling.

 

ARNO CARSTENS (DIE AAND BY DIE ATTERBURY TEATER) (23 APRIL 2016)

Arno Carstens – Die Aand
23 April 2016
Atterbury Teater

Kom geniet ‘n aand saam met Arno Carstens
waar hy sy langverwagte Afrikaanse EP “Die Aand” sal bekendstel.

Gedurende sy loopbaan as die hoofsanger van Springbok Nude Girls en toe as ‘n solo kunstenaar, het Arno Carstens reeds 10 studio albums vrygestel. 5 daarvan as hoofsanger van Springbok Nude Girls, 1 as The Electronica Project Bhelltower en 4 as ‘n solo kunstenaar.

Arno Carstens se eerste Afrikaanse album, ‘Die Aandblom 13, sal in Julie 2016 vrygestel word.

“I’ve been writing and performing English rock music for 22 years, so it’s an unusual but exciting experience to rediscover something I know so well, in a totally new way. It is with great pleasure that I would like to introduce to you my first Afrikaans EP as an introduction to the soon full length album which will be available mid 2016. So kom deel met my asseblief, hierdie spesiale aand by die Atterbury Teater in Pretoria vir ietsie ouds, ietsie bekend, en iets heeltemal nuut.” Arno Carstens

Arno Carstens – ‘Die Aand’, Saterdag 23ste April 2016 – 8pm.
Atterbury Teater, 4 Daventry Street, Lynnwood, Pretoria.
Kaartjies R140 – R160 at Computicket or 012 471 1700